Motors: Sportnutsoorlog

Kan die gevestigde rolspelers die nuwe aankomeling in die mark teëstaan of gaan dit ‘n kwessie wees van: almal hou by wat hul ken?

Met sedanmotors wat regoor die spektrum in byna alle markte dwarsdeur die wêreld wegkrimp ten gunste … Lees verder

Koreaanse inval

Die Hyundai i30
Die Hyundai i30

deur André Olivier

Vergeet maar van die Chinese inval wat die motormark aanbetref. Ja, hulle is op pad, maar nog geensins naby genoeg om die bestaande vervaardigers soos Toyota, Nissan, Renault of Volkswagen die skrik op die … Lees verder

GTi bly Koning

Die GTi bly koning

Met die bekendstelling van VW se sesdegenerasie -Golf was baie mense verbaas dat die nuweling eintlik maar net ’n Golf 5 met ’n  aandpak  aan is. Die motor lyk nie vreeslik anders as die Golf 5 nie en ry ook … Lees verder