Hector Pitso: The World wou in 1976 ‘n burgeroorlog ontketen

Die swart fotograaf van The World, Sam Nzima wat die foto van ‘n sterwende Hector Pitso, ook bekend as Pieterson, geneem het op 16 Junie 1976, het op dieselfde dag foto’s geneem van hoe die swart skare ‘n polisieman … Lees verder

Mantashe sê aanvalle is teen ANC, nie net Zuma nie

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die onlangse aanvalle teen president Jacob Zuma is geloods as ‘n aanval op die party, eerder as teen net die president alleen.

Hy het by die opening van ‘n beraad in die … Lees verder

Winnie lek glo inligting oor wapentransaksie

Die Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, het haar gedistansieer van ‘n verklaring dat die ANC-veteraan, Winnie Madikizela-Mandela, inligting laat uitlek het.

Madikizela-Mandela was glo een van verskeie Parlementslede wat inligting oor die 1999 wapentransaksie gelek het.

Die inligting was vervat … Lees verder

Die lot van blankes in Afrika

sweedsedeur Leon Lemmer

Die Skandinawiese lande was bekend as die grootste ondersteuners van die terreurveldtogte van die ANC en PAC teen die blankes tydens apartheid. Dit was hulle manier om hulle liberalistiese en humanistiese oortuigings uit te leef. Die Skandinawiese … Lees verder

‘Opposisie met swart leier kragtig’

mazibuko4Lindiwe Mazibuko, die DA se parlementêre leier, sê daar was geen wrywing in die DA oor die besluit om ‘n swart presidentskandidaat te kies nie.

Sy het gesê dit is ’n kragtige boodskap as ’n opposisieparty ’n swart leier het, … Lees verder

Misdade teen die beskawing

deur Leon Lemmer

Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van een mens, een stem. A weet na … Lees verder

Russel Botman ontdek ‘n Reitz op Stellenbosch

deur Leon Lemmer

Die standaardweergawe van die gebeure in Sharpeville in 1960 is dat blanke polisiemanne sonder waarskuwing op ongewapende en vreedsaam betogende swartes geskiet het. Die geykte weergawe van die Soweto-onluste in 1976 is dat swart skoolkinders spontaan in … Lees verder

Kaapse stadsraad vereer slawehandelaar ten koste van eerbare Afrikaner

Verdien Coen Steytler, Vader van die Poort van Afrika, om met Bartolomeu Dias, Vader van die transatlantiese Slawebedryf, geassosieer te word? Marthinus van Bart skryf soos volg.

Die Kaapse stadsraad het met sy onlangse naamsverandering van Coen Steytler-rylaan in Roggebaai … Lees verder