Tulbach geskud

‘n Aardbewing het Tulbagh en Saron Woensdag weer eens geskud.

Tulbach is in 1969 deur ‘n verwoestende skudding in puin gelê, ‘n ramp wat bejaarde inwoners nog onthou.

Die aardbewing het 3,7 op die Richterskaal gemeet en sowat 10 sekondes … Lees verder

Boer oorleef wrede plaasaanval

‘n Boer van die Paarl het ‘n wrede plaasaanval oorleef. Hy is aangeval toe hy op die erf ondersoek ingestel het.

Isak Kleinhans (49) het tydens ‘n inbraak Dinsdagaand ernstige beserings opgedoen nadat gewapende swartes ingebreek het op die plaas … Lees verder

Drie nuwe universiteite

deur Leon Lemmer

2014 kan ‘n belangrike jaar in die geskiedenis van Suid-Afrika wees omdat daar met onderrig aan drie nuwe universiteite begin is. Die vraag is of hierdie instansies die land se akademiese aansien gaan verhoog, of gaan hulle … Lees verder

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

deur Leon Lemmer

Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het, soos dit onlangs so mooi op praag gestel is. Kort … Lees verder

Afrikaans krepeer

english-onlydeur Leon Lemmer

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl verkondig deesdae dat Afrikaans sedert 1994 ‘n bloeitydperk beleef. Soos seker met alle plaaslike dinge, gaan dit glo sedert 1994 ook met Afrikaans beter as ooit tevore. Ek … Lees verder

Mandela-pad teen R6 miljoen opgeknap

Die Wes-Kaapse premier Helen Zille het die opgeknapte ‘Madiba Vryheidspad’ by die Drakensteinse korrektiewe dienste-sentrum naby die Paarl geopen.

Oudpresident Nelson Mandela het in Februarie 1990 sy eerste tree na vryheid op die historiese pad by die destydse Victor Verster-gevangenis … Lees verder

Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’

Die hoof van Naspers, Koos Bekker, besit volgens dié onderneming se jaarverslag 16,4 miljoen aandele in die maatskappy, wat ongeveer R17 miljard werd is. Dit maak van hom die derde rykste Afrikaner ná Johann Rupert (R50 miljard) en Christo Wiese … Lees verder

Chinese belê in historiese wynlandgoed

valdeviePerfect China, wat ’n belang van 51% in Perfect Wines of South Africa besit, het pas die Val de Vie-wynlandgoed tussen die Paarl en Franschhoek, gekoop.

Dit is die eerste Chinese belegging in die plaaslike wynbedryf. Dit sluit die wynplaas … Lees verder

Naspers, universiteite en Afrikaans

deur Leon Lemmer

Twee berigte oor nuwe universiteite het onlangs in Die Burger verskyn. Op 16 deser is berig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sy akademie in die Paarl met ingang 2014 in ‘n universiteit gaan omskep. Grade van baccalaureus … Lees verder