Wits smeek OVK, polisie om hulp om akademiese jaar te red

Die Universiteit van die Witwatersrand het die hulp van die Verkiesingskommissie ingeroep om die uitslag van ‘n meningspeiling oor die hervatting van lesings te verifieer.

Die Universiteit doen blykbaar die peiling onder dosente en studente sodat hulle ‘n getallemeerderheid kan … Lees verder

Ondersoek kom na OVK anti-Zuma-aktiviste innooi

Veiligheidsagentskappe gaan aan ‘n hoëvlakondersoek blootgestel word nadat pres. Jacob Zuma se toespraak deur aktiviste ontwrig is.

Zuma het Saterdagaand by die Verkiesingskommissie se uitslaesentrum in Pretoria sy toespraak gelewer toe vier swart vroue het op die verhoog hul plakkate … Lees verder

Niks nuuts: ANC, EFF en DA is SA se gewildste partye

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het in Lethabong naby Rustenburg al vroeg die oorwinningsvieringe Woensdag afgeskop, skaars na die sluiting van die stembusse om 19:00.

‘n Konvooi van motors met die EFF-vlae versier het stadig deur die dorp gery, met partylede … Lees verder

Grondwetlike krisis dreig in Limpopo

‘n Grondwetlike krisis dreig in Limpopo nadat Vuwani-inwoners beloof het om die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) te verhoed om die 2016 munisipale verkiesings in die geweldgeteisterde gebied te hou.

Eindelose geheime vergaderings, wat daarop gemik was om ‘n oplossing vir … Lees verder

‘EFF gereed om groot metrogebiede oor te neem’

Die EFF-parlementslid, Mbuyiseni Ndlozi sê die party is gereed om metrogebiede soos Tshwane, Nelson Mandela-baai en Ethekwini oor te neem.

Ndlozi het Sondag Sunnyside in Pretoria besoek en inwoners aangemoedig om te registreer om te stem, het RSG berig.

Hy … Lees verder

Etniese geweld in Limpopo sal OVK-regsitrasie ontwrig

Twee voertuie insluitende ‘n polisievoertuig is Donderdagaand beskadig toe inwoners van Vuwani in Limpopo paaie probeer versper het.

Die polisie se Openbare Orde-eenheid, met gepantserde voertuie is in die gebied ontplooi en het daarin geslaag om die situasie te ontlont, … Lees verder

Tussenverkiesings onbepaald uitgestel

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het alle tussenverkiesings, insluitend dié wat vir vandag geskeduleer is, weer onbepaald uitgestel weens voorgesette onsekerheid oor die geldigheid van die kieserslys.

Ongeveer twee derdes van geregistreerde kiesers het tans gedeeltelike of geen adresbesonderhede op die … Lees verder

OVK-voorsitter bedank

Die voormalige voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, het die handdoek ingegooi, nadat sy glo by onregmatige besteding en korrupsie betrokke was.

Die ANC het Tklakula vir haar bydrae bedank tydens haar ampstermyn by die kommissie.

Tlakula het bedank … Lees verder

OVK ontken stembedrog

Die kantoor van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in Theewaterskloof in Caledon in die Wes-Kaap het bewerings van verkiesingsbedrog in Grabouw ontken.

Die munisipale verkiesingsbeampte, Stiffie Cronjé, het gesê twee leë geregistreerde stembokse, wat in ‘n huis in Rooidakke gevind is, … Lees verder

Stembriewe glo by DA-agent se huis gekonfiskeer

iecda2Verkiesingsamptenare is van hulle stemlokaal op Nigel aan die Oos-Rand verwyder nadat stemmateriaal by die huis van ‘n party-agent gehou is.

Na afloop van die eerste dag van spesiale stemme, het die joernalis Aldrin Sampear getwiet dat die stemmateriaal wat … Lees verder

Malema uit saal gejaag deur skare in Durban

MalemaDie leier van die EFF, Julius Malema het Donderdag aan eie bas ervaar hoe dit voel om uitgejou te word. Voorheen was hyself die uitjouer.

Malema moes by die Howard Kollege-kampus praat as deel van sy eerste stemwerwingsbesoek aan die … Lees verder

Madonsela lei die grondgrypers teen Zoeloes

Die Openbare Beskermer, Thuli Mandonsela, het in die jongste skermutseling oor lukratiewe regeringsposte gesê daar is “georkestreerde pogings” om die integriteit van haar kantoor onder verdenking te bring.

Madonsela, die Britte se liefling, is tans besig met ‘n suiweringsveldtog teen … Lees verder