Dan Roodt: Afrikaanshaat is elke taalstryder se ‘rooi pil’

Die vervolging van mense wat Afrikaans praat deur die ANC-owerheid is deesdae op almal se lippe. Helaas heers daar kognitiewe dissonansie, want die verskillende spelers in die taaloorlog huldig onversoenbare sienswyses. Gewoonlik steur ek my nie aan wat konformistiese skrywers … Lees verder

Hoërskool Overvaal môre gesluit weens verdere intimidasie, betogings

Ondanks die pleidooi van die minister vir basiese onderwys, Angie Motshekga, dat die regte van die kinders by Hoërskool Overvaal eerbiedig behoort te word, het ‘n aantal swart organisasies en linkses voortgegaan om die skool te intimideer en met geweld … Lees verder

Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak

Met die aanslag teen Afrikaanse skole wat steeds meedoënloos deur Panyaza Lesufi en die linkse blanke Engelse dames in die Gautengse onderwysdepartement gevoer word, is Afrikaanse skole en ouers in die provinsie erg bekommerd oor vandag se uitspraak deur regter … Lees verder