Leon Lemmer oor Helen Zille se outobiografie

Daar is al baie kritiek op sowel kommunisme as fascisme uitgespreek. Maar sulke ideologieë sou nie aanhang geniet het as daar nie ook voordele aan hulle verbonde was nie. Deesdae word slawerny, kolonialisme, imperialisme, rassesegregasie en apartheid wyd veroordeel, maar … Lees verder

Leon Lemmer oor Hermann Giliomee se outobiografie

Hermann Giliomee (gebore in 1938) is ‘n bekende en gerekende historikus wat as dosent in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch (US) vanaf 1967 en daarna as dosent in politieke studies aan die Universiteit Kaapstad (1983 tot 1998) verbonde was. Later … Lees verder

Niël Barnard se outobiografie ontbloot NP-rugstekery

Die spioenbaas, Niël Barnard, se outobiografie Geheime Rewolusie – memoires van ‘n spioenbaas, wat pas by Tafelberg verskyn het, is ‘n teleurstellende boek en sal slegs aanklank vind by diegene wat nie toegang tot die internet of ander eietydse … Lees verder

Opvolg vir Madiba-nonsens beplan

Die uitgewer, Pan McMillan, sal glo die opvolg van oudpresident Nelson Mandela se boek, Long Walk to Freedom publiseer. Die sal aanstaande jaar die lig sien.

Mandela, wat voorgehou is as die skrywer van Long Walk to Freedom, se … Lees verder