82% van Noordwes-munisipaliteite benodig dringende ingryping

Die Ouditeur Generaal (OG) se verslag oor die prestasie van munisipaliteite rakende die Munisipale Finansiële Bestuurswet, lewer verdoemende getuienis van agteruitgang en wanbestuur in die munisipaliteite van die Noordwes-provinsie.

Volgens die OG het die prestasie van munisipaliteite in Noordwes agteruitgegaan … Lees verder

Jeugliga-president ‘reg vir oorlog’

Die nuutverkose president van die ANC Jeugliga, Collen Maine, sê die liga wil jeugorganisasies regoor die wêreld versterk, veral onder Suid-Afrika se hoofvennote.

Hy het by die Jeugliga se 25ste nasionale kongres in Midrand gepraat.

Maine het gesê die Liga … Lees verder