Swart polisie op Lichtenburg pluk wit oudburgemeester rond

‘n Gevaarlike voorval het op Lichtenburg ontstaan toe ‘n blanke oudburgemeester die swart polisie versoek het om ‘n dronk bestuurder in hegtenis te neem wat reeds teen voertuie in ‘n parkeerruimte gebots het. Vir sy weldaad is hy sélf deur … Lees verder