Duitse regering gebruik amptelik ‘volksmoord’ vir Herero-slagting

Die Duitse regering se spesiale gesant vir onderhandelinge oor die 1904-1908 Duitse koloniale volksmoord in Namibië, Ruprecht Polenz, en sy Namibiese eweknie, Zed Ngavirue, het vanaf 5 tot 7 September in die Duitse hoofstad, Berlyn, vergader.

Dit is die vierde … Lees verder

Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog

Nagenoeg drieduisend vermeende militêre samesweerders is in Turkye in hegtenis geneem, ná ‘n mislukte staatsgreep Vrydagnag.

Duisende regters, staatsaanklaers, militêre leiers en soldate is gevange geneem en lasbriewe vir die ander se inhegtenisname is uitgereik.

Verskeie regsgeleerdes, onder wie tien … Lees verder

Afrikaners: handevat-inskiklik of streep in die sand?

Die Iraeliete was 40 jaar in die woestyn. Die blankes, veral Afrikaners, is reeds meer as 20 jaar in die politieke woestyn. Woestynverblyf in ‘n onbeskaafde woesterny is nie iets waartoe die blanke kiesers ingestem het nie. Die meerderheid blanke … Lees verder