SABRIC waarsku teen ATM-bedrog

Die Suid-Afrikaanse Bankrisiko Inligtingsentrum (SABRIC) het aangekondig dat terwyl kaartbedrog in 2015 met 28% gedaal het, het die bankbedryf steeds ‘n verlies van R252.2-miljoen gely.

Versekeringsmaatskappye waarsku verbruikers om op hul hoede te wees vir kaartleestoestelle en mikrokamera’s wat deur … Lees verder

Ploftoestelle op bus na Zim gevind

Amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het beslaggelê op meer as 200 ploftoestelle op ‘n bus by die Beitbrug-grenspos na Zimbabwe.

Die SAID sê die ploftoestelle is ontdek toe hulle die bus deurgesoek het wat van Zimbabwe na Suid-Afrika onderweg was, … Lees verder

Rowers blaas OTM in Midrand op

Rowers het ‘n OTM in Midrand opgeblaas en is vort met ‘n onbekende hoeveelheid geld, het die Johannesburgse polisie Donderdag gesê.

Kaptein Kym Cloete het verklaar dat drie gewapende mans werkers by ‘n vulstasie in Noordwyk omstreeks 2:20 vm aangehou … Lees verder