Bruce Bawer, ‘n Amerikaner wat sedert 1999 in Noorweë woon, het bekendheid verwerf met sy boek oor die verideologiseerde linksheid van die Amerikaanse universiteitswese: The victims’ revolution: The rise of identity studies and the closing of the liberal mind (New … Lees verder
Etiket: Oslo
Noorweë vra dat diplomaat gepos word na dronkbestuur
Die regering het bevestig dat hy ‘n amptelike versoek van Noorweë ontvang het om die diplomatieke immuniteit van ‘n senior diplomaat terug te trek.
Dié versoek is gerig nadat die swartman van ongeveer 50 na bewering in Oslo se sjiek … Lees verder
Obama vergelyk homself met Jesus
As president Barack Obama die trappe van die Lincoln Memorial dié week bestyg vir sy geskeduleerde toespraak aan duisende mense vir die 50ste herdenking van die swart protesoptog in Washington, sal dit nie die eerste keer wees dat hy in … Lees verder
Johannesburg een van goedkoopste stede
Johannesburg is een van die goedkoopste stede in die wêreld, het ‘n studie deur die Switserse Welvaart-bestuursmaatskappy, UBS bevind.
Volgens dié studie wat in 2012 gedoen is en waarin talle items se pryse en inkomstevlakke tussen beroepe in 72 stede … Lees verder
Oorlogs- of Vredespresident?
Toe president Barack Obama as Nobelvredspryswenner in Oktober aangekondig is, het sommige die hoop uitgespreek dat dit die president, wat nog geen vinger ter bevordering van vrede geroer het nie, in die rigting van vrede sal stuur.
Die vredesprysseremonie kom … Lees verder