‘n Groot aantal joernaliste van Westerse mediamonopolië het die staatsaanklaer in die Oscar Pistorius-moordverhoor ingewag kort voor agtuur Maandagoggend by die Hooggeregshof in Pretoria.
Die sirkus in die hofsaal sal regstreeks op televisie en radio uitgesaai word. Die saak trek … Lees verder