Oscar flous media oor vrylating

Die paralimpiese atleet Oscar Pistorius het die media geflous toe hy Maandagaand stilweg uit die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria vrygelaat is, ‘n dag vroeër as wat verwag is.

Hy sou volgens alle inligting eers vanoggend vrygelaat word. Pistorius is verlede … Lees verder

Oscar bly sit

Die minister van justisie het aangekondig dat Oscar Pistorius nie Vrydag op parool vrygelaat gaan word, soos verwag is nie.

Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, het die besluit om Oscar Pistorius onder korrektiewe toesig te plaas, … Lees verder

Oscar het nie badkamer, Krejcir nie DSTV nie

Die departement van Korrektiewe Dienste het berigte ontken dat die Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius ‘n spesiale badkamer gaan kry.

Die departement van korrektiewe dienste het Sondag ontken dat daar ʼn spesiale badkamer vir Pistorius gebou word in die Kgosi Mampuru-gevangenis … Lees verder

Britse koerant suig Zuma-kritiek teen Oscar uit hul duim

Die Britse koerant, The Guardian, het dié week voorgegee dat hulle ‘n eksklusiewe onderhoud met president Jacob Zuma gevoer het, maar dit blyk ‘n versinsel te wees.

Die president het glo nie enige onderhoud toegestaan aan die koerant in verband … Lees verder

Vyf jaar vir Oscar Pistorius

Die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, is vir vyf jaar tronk toe gestuur.

Hy het Dinsdag sy vonnis gehoor nadat hy vroeër skuldig bevind is aan strafbare manslag na die skietdood van sy vriendin.

Regter Thokozile Mazipa het Pistorius tot vyf … Lees verder

Oscar vandag gevonnis

Die vonnisoplegging van die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, sal Dinsdag in Pretoria geskied.

Na ‘n verhoor van sewe maande in die Noord-Gautengse Hooggeregshof sal die gestremde atleet uiteindelik sy straf is vir die dood van Reeva Steenkamp kry.

Regter Thokozile … Lees verder

Regsbeginsel wat Oscar bevoordeel ‘n grys gebied

Verskeie regskenners het regter Thokozile Masipa se uitspraak in die Oscar Pistorius-moordverhoor gekritiseer nadat sy die paralimpiese atleet nie skuldig bevind het aan moord nie.

Masipa het daarna wel bevind dat Pistorius nalatig opgetree het toe hy Steenkamp op 14 … Lees verder

Oscar Pistorius nie skuldig aan moord nie

Die Noord Gautengse hooggeregshof het bevind dat Oscar Pistorius nie aan moord op sy vriendin Reeva Steenkamp skuldig is nie.

Regter Thokozile Masipa, het kort voor die etenstydverdaging gesê die Staat het nie daarin geslaag om sonder enige redelike twyfel … Lees verder

Media saamgepak vir Pistorius-moorduitspraak

Uitspraak in die Oscar Pistorius-moordverhoor sal Donderdag gelewer word. Pistorius staan tereg op vier aanklagte waaronder moord met voorbedagte rade op sy vriendin, Reeva Steenkamp.

‘n Groot mediateenwoordigheid word vanoggend verwag by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria vir die uitspraak … Lees verder

Oscar Pistorius: Regshervorming nodig

Die Oscar Pistorius-saak is sekerlik vir die “man op straat” van opvoedkundige waarde, maar ook ‘n ontnugtering. Van opvoedkundige waarde oor die proses en die hofprosedure. Maar dan ook ‘n ontnugtering oor die kostes, oor die eensydige manipulasie van feite … Lees verder

Die Oscar Pistorius-saak is sekerlik vir die “man op straat” van opvoedkundige waarde, maar ook ‘n ontnugtering. Van opvoedkundige waarde oor die proses en die hofprosedure. Maar dan ook ‘n ontnugtering oor die kostes, oor die eensydige manipulasie van feite … Lees verder

Verkiesing 2014

verkiesing1deur Leon Lemmer

Daar is gepoog om blankes so entoesiasties oor die 2014-verkiesing te maak as wat daar geesdrif in die ou Suid-Afrika voor en op stemdag was. In die huidige grondwetlike bedeling is daar egter geen kans dat ‘n … Lees verder

Dan Roodt-onderhoud op WorldNetDaily

ilana500danr2

Dr. Dan Roodt van PRAAG het gesprek gevoer met Ilana Mercer vir World Net Daily, een van die grootste Amerikaanse konserwatiewe webblaaie.

THE ELEPHANT IN THE PISTORIUS COURTROOM

Exclusive: Ilana Mercer talks to philosopher Dan Roodt about ‘metaphysical racism’

Hierdie … Lees verder

Swaar reën demp Krugerwildtuin, Oscar

natDaar is nog geen einde in sig vir die deurdringende reën wat dae reeds oor die noordelike en oostelike dele van die land uitsak nie, het RSG berig.

Dit reën reeds ‘n week lank in Gauteng en Mpumalanga. Die Suid-Afrikaanse … Lees verder

Ierse wedder moet Oscar-advertensie afhaal

oscartimeDie Britse advertensie-reguleerder het die Ierse beroepswedder, Paddy Power beveel om sy omstrede advertensie oor Oscar Pistorius in Brittanje te onttrek.

Die groep se advertensie beeld ‘n Oscar-toekenning uit wat met Oscar Pistorius verband hou.

Duisende klagtes het ingestroom nadat … Lees verder