Leon Lemmer: Afrikaners: ‘Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind’?

Die Nederlandse regering was een van die grootste kritici van die Afrikanerbewind in Suid-Afrika. Apartheid is verdoem sonder om ter versagting die historiese bande tussen die twee lande in ag te neem. Hierdie strategie het ten minste deels te make … Lees verder

Brief van Mr. Domestos: Waarheen nou, Gehasi?

Hier in die vroeë oggendure swoeg ek met die verwerking van ‘n projek aangehelp deur ‘n konstante voorraad kafeïn en nikotien (ek wéét, ek wéét).  Nogtans vind ek dat my aandag telkens afgelei word deur die nuus. Nog ‘n plaasmoord, … Lees verder

Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder

Leon Lemmer: Carel Boshoff: apart sonder apartheid

Carel Boshoff (1927-2011) was ‘n sendeling, teologiedosent en die grondlegger van Orania. Hy het lewenslank sy skoonpa, Hendrik Verwoerd (1901-1966), se visie van ‘n gemenebes van onafhanklike, etnies-kulturele state (aanvanklik embrio- of tuislande genoem) in Suider-Afrika nagestreef. Ek gaan die … Lees verder

JH du Toit: Orania en die Soligargie

Ek het hierdie stuk geskryf kort nadat Orania en Solidariteit onlangs vir Steve Hofmeyer en Sunette Bridges as ekstremistiese rassiste gebrandmerk het. Aanvanklik het ek besluit om dit nie te plaas nie omdat ek nie verdere verdeling wou meebring nie. … Lees verder

Leon Lemmer: Oor Arthur Kemp se boek, Nova Europa

Die blankes is ‘n bedreigde spesie. Hulle sal hulle posisie moet verskans. Die redes waarom wittes deur uitwissing bedreig word, is enersyds die groter wordende getalle-oorwig van die nie-wittes wêreldwyd en andersyds die mentaliteit van baie blankes, bv weens liberalisme, … Lees verder

Uit die Donker Verligting: ‘n rooi pil vir Afrikaners

In die oorspronklike, eerste Matrix-film, bied Morpheus twee pille aan Neo: ‘n rooi pil wat hom uit sy waanwêreld gaan losruk en ‘n blou pil wat hom in sy kuberdroomwêreld gaan laat. Hy kies die rooi pil en vind … Lees verder

Vryheidsfront Plus geweeg en te lig bevind

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Die afgelope week by ’n inligtingsessie van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Kempton Park loop ek een van die leiers van die Daggaparty raak.

Nee, dis nou … Lees verder

Australië of Orania?

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Blykbaar is daar ‘n beroep soos “toekomskundige”. Vandat ek as kind wetenskapfiksieverhale – onder meer Jan Rabie se Die groen planeet – gelees het, is ek … Lees verder

Misdade teen die beskawing

deur Leon Lemmer

Ons lewe in ‘n tyd waarin ons wys gemaak word dat alle mense gelyk en selfs wesenlik eenders is; of só behoort te wees. Dit dien as die grondslag van een mens, een stem. A weet na … Lees verder

Zuma vriendelik in Orania ontvang

President Jacob Zuma het Dinsdagoggend in Orania in die Noord-Kaap vir ‘n besoek aan dié Afrikanergemeenskap aangekom.

Die president het kort na 09:00 in ‘n wit Oryx-helikopter geland en is deur plaaslike inwoners en skoolkinders verwelkom.

Die stigter van Orania,

Lees verder