Gautengse raadslid aangeval

’n Raadslid is gedurende ’n betoging weens swak dienslewering in Poortjie, naby Orange Farm, aangeval Sy plakkershut is ook in die voorval beskadig, het die plaaslike polisie gesê.

Kons. Edwin Ntsheo het gesê ’n groep inwoners het omstreeks 05:30 Woensdagoggend … Lees verder

Orange Farm in oproer

Orange Farm, die grootste en jongste plakkerskamp buite Johannesburg, is in oproer nadat inwoners die strate ingevaar het om te betoog teen swak dienslewering.

Die polisie het van rubberkoeëls gebruikgemaak om onlusmakers uitmekaar te jaag.

‘n Polisieman is in die … Lees verder