Gau-gau by jou bestemming

gaugauMet die ontploffing in Gautreinpassasiers, het die Gautengse LUR vir Vervoer, Ismael Vadi aangekondig dat wysigings ingestel sal word.

Dié veranderinge vir die Gautrein sal die druk op die verhoogde getal passasiers verlig, het Vadi gesê.

Busroetes wat aan die … Lees verder

Vlugte vertraag weens kabeldiefstal

ortambo2Talle vlugte is Sondag op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg vertraag weens kabeldiefstal.

“Ons het nie ‘n tekort aan brandstof nie,” het Unathi Batyashe-Fillis, woordvoerder vir Airports Company SA (Acsa), gesê. “Ons het drie kragkabels wat erg beskadig is wat Lees verder