Is R20 miljoen of R200 miljoen by die lughawe gesteel?

Dinsdag het gewapende mans geklee as polisiebeamptes meer as R20 miljoen in buitelandse valuta van die vraggebied gesteel. Sommige berigte sê dit is R200 miljoen. Teenstrydige berigte bestaan oor hoeveel geld presies geroof is en bewerings is nog onbevestig.

Die … Lees verder

Geheimsinnige roof by OR Tambo waar miljoene verdwyn

Die Valke, die polisie en die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika probeer glo om meer inligting te kry oor ‘n gewapende roof by die OR Tambo-lughawe.

Die rooftog was omstreeks kwart voor agt gisteraand. ‘n Bedrag wat enigiets tussen 20 en 40 … Lees verder

Swaar weer ontwrig lugverkeer by OR Tambo

Alhoewel die OR Tambo Internasionale Lughawe Maandag op sy amptelike Twitter-blad ontken het dat die lughawe gesluit is, het hewige donderstorms wel lugverkeer byna tot stilstand gedwing.

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika kon nie aanvanklik vir kommentaar bereik word nie.

‘n … Lees verder

Werktuigkundige terug uit ebola-gebied danksy weldoeners

Gerhard Van Zyl wat in Wes-Afrika vasgekeer is, is tuis sonder ebola.

Van Zyl het as ’n werktuigkundige by ’n diamantmyn in Sierra Leone gewerk, maar weens die epidemie is alle vlugte opgeskort. Weldoeners het hulle oor Van Zyl ontferm … Lees verder

Suid-Afrika tref voorsorg teen Ebola

Soos in die meeste gevalle waar ‘n Ebola-epidemie uitbreek, is dit maklik om die oorsprong van die siekte vas te stel.

Die VSA se Centre for Disease Control, CDC sê op hul inligtinstukke oor die oorsprong van die virus … Lees verder

Paniek toe OR Tambo se ligte uitgaan

tamboOR Tambo Internasionale Lughawe is Dinsdagaand in chaos gedompel toe die aanloopbaanligte die gees gegee het.

Talle vliegtuie was gestrand en ander is desnoods toestemming geweier om te land.

Die stukkende ligte sal ondersoek word deur die Lughawensmaatskappy SA .… Lees verder

BA-vliegtuig bots in baksteengebou op OR Tambo

ortamboba‘n Vliegtuig van British Airways wat na Londen oppad was het van koers geraak en in ‘n baksteengebou by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg vasgery.

Harriet Tolputt, hoof van media vir Oxfam, was op die vlug en het … Lees verder

Brandstoftekort dreig by grootste lughawe

Die lughawensmaatskappy, ACSA, het lugdienste Maandag by die O.R. Tambo-lughawe gevra om 30% minder brandstof in te gooi om ’n brandstoftekort af te weer.

Weens “onderbrekings in die verskaffingsnetwerk”, sê ACSA, is die voorraad vliegtuigbrandstof in die binneland laag. Die

Lees verder