Gaan Ban se opvolger ‘n vrou wees?

‘n Veldtog is Sondag op internasionale vrouedag van stapel gestuur om n vrou as sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies te benoem.

Op die webtuiste, www.womanSG.org sal die profiele van ‘n groep moontlike kandidate van tyd tot tyd gepubliseer word.

Die … Lees verder

Britse koerant hits twis aan tussen Bob se opvolgers

Grace Mugabe se ambisie om die volgende president van Zimbabwe te word, sal die regering in die land laat “skeur”, het die Guardian berig.

Britse koerante en meningsvormers is gretig om dié verwikkeling aan te moedig en poog reeds maande … Lees verder