Studente aan Georgia Universiteit kan nou hul eie punte kies

Studente aan Georgia University kan nou hul eie punte kies vir ‘n aanlyn studiekursus omdat “emosionele reaksies op stresvolle situasies diepgaande gevolge kan hê vir alle betrokkenes”.

Leerplanne vir twee van dr Richard Watson se besigheidskursusse, sal dus nie ‘n … Lees verder

E-boeke – seën of vloek?

Deur die loop van die jare, selfs hierdie afgelope Dinsdag (15 November 2016, toe nóg ‘n pakkie by die poskantoor op my wag), het my gedrukte boekhandelaars gewissel van vlooimarkte, hospieswinkels, dierewelsynwinkels, winkels vir kerklike welsyn, antikwariate, hoofstroomboekwinkels – die … Lees verder

Hoekom is die swart jeug militant Max?

Ek wou antwoord op Max Du Prees se rubriek “Haat rasse mekaar meer?”, maar die leserreaksies was egter alreeds gesluit, vermoedelik om Max se ongwildheid weg te steek.

Ek glo nie dat rasse mekaar meer of minder haat … Lees verder

‘San-gemeenskap moet beskerm word’

Die raad van die San-gemeenskap in samewerking met die Werksgroep vir Inheemse Minderhede in Suider-Afrika (Wimsa) het ‘n pamflet oor San-kinders se reg tot onderwys bekend gestel, het die Republikein berig.

Die pamflet getiteld “Inclusive Education for San Children in … Lees verder