Olieprys styg na dood van Saoedi-Arabië se koning

Die prys van olie het na nuus van die dood van Koning Abdullah van Saoedi-Arabië, die grootste produsent in die Organisasie van Petroleumuitvoerlande, gestyg.

Kroonprins Salman bin Abdul Aziz sal Abdullah, wat op die ouderdom van 90 oorlede is, opvolg. … Lees verder

Olielande blameer nie-OPUL lede vir olieprys

Saoedi-Arabië sê hy sal nie olieproduksie verminder om markte te steun nie, het RSG berig.

Dit is een van die duidelikste aanduidings tot nog toe dat die wêreld se grootste olie-uitvoerder nie van plan is om die mark te hulp … Lees verder

VSA militêre raadgewers na Irak terwyl Brent-ru-olie styg

Die Amerikaanse president, Barack Obama het aangekondig dat 300 Amerikaanse militêre raadgewers in Irak ontplooi is.

Die raadgewers sal die oorloggeteisterde land se weermag van raad te bedien oor hoe om weerstand te bied teen ‘n militante opmars van ISIS.… Lees verder

Poetin beloof ’totale uitwissing’ van terroriste

volvograd2Die president van Rusland, Wladimir Poetin, het sy stilswye verbreek na twee dodelike selfmoordbomaanvalle voor die Winterspele in Sotsji.

Hy het die stad Volgograd besoek nadat twee dodelike ontploffings deur vermeende Tsjetsjeense terroriste op agtereenvolgende dae die lewens van minstens … Lees verder