Optogte in verskeie Russiese stede laat kiesers koud

Verspreide wettige asook onwettige optogte in Moskou, St Petersburg en verskeie ander Russiese stede is deur die Russiese neoliberale kampvegter Alexey Navalny georganiseer.

Navalny hoop om op dié manier sy bod vir die Russiese presidentskap ‘n hupstoot te gee, maar … Lees verder

Gemeenskapsprotes lei tot geweld sê nuwe verslag

Die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel vir Maatskaplike Verandering by die Universiteit van Johannesburg het ‘n verslag bekendgestel oor betogings in Suid-Afrika.

Die verslag is saamgestel mbv voorvalle wat deur die polisie aangeteken is. Dit sluit betogings in wat vreedsaam sowel as met … Lees verder

Amerikaanse polisiegeweld lei tot wit skuld-orgie

Kort nadat ‘n besluit van die groot jurie bekend geword het om nie ’n ­polisiebeampte te vervolg vir die dood van Eric Garner in Julie vanjaar nie, het honderde ­betogers by die Rockefeller-­sentrum en in New York se Times Square … Lees verder