DA-burgemeester van Pretoria roskam sy vandaalvennote in EFF

Die DA-burgemeester van die groter Pretoria-munisipaliteit, bekend as Tshwane, het sy EFF-vennote in die stadsraad so effens geroskam nadat Julius Malema se party Woensdag tydens ‘n betoging die stad op horings geneem het deur winkels te plunder, asook vandalisme, intimidasie … Lees verder

Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit

‘n Protesoptog deur beswaarde swart studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, het Donderdag hande uitgeruk.

Prof. Dan Kgwadi, die visekanselier, het glo toestemming verleen dat die optog gehou kon word.

Sowat 180 swart studente van al drie NWU-kampusse het … Lees verder

ANC verwelkom DA-optog na Luthulihuis

luthuliDie ANC het die Johannesburgse landdroshof se besluit om toestemming aan die DA te gee om ‘n optog na sy hoofkwartier – Luthulihuis – te hou, verwelkom.

Die DA sou die optog vandag gehou het, maar het besluit om dit … Lees verder