Habib paai weer oproerige minderheid by Wits

Die Universiteit van die Witwatersrand sal sy akademiese program tot Maandag opskort na geweld en chaos op die kampus uitgebreek het Dinsdag.

Die visekanselier Adam Habib beweer hierdie toegeeflikheid aan die belhamels is om “toegang na hoër onderwys” te vergemaklik. … Lees verder

Rhodes: Amokmakers kla en kerm omdat polisie optree

Polisielede wat ‘n amokmaker uit ‘n privaattuin gesleep het tydens betogings by Rhodes Universiteit op 28 September, is op sosiale media laat beskuldig dat die swart student “geskiet” is.

Maar dit kon nie op die videoopname van die insident bevestig … Lees verder

Paaie in Wes-Kaap gesluit weens oproer

burningtyresVerskeie paaie by Joe Slovopark by Milnerton in die Wes-Kaap is gesluit weens oproermakers wat motoriste bedreig.

Die paaie in Bosmansdam- en, Daniëlweg sowel as Racecourse- en Printersweg is ook toe vir verkeer.

Die Kaapstadse verkeersowerheid sê oproeriges het bande … Lees verder

Wateropstand by Brits eis vierde slagoffer

proteststones‘n Vierde persoon is op Mothulung naby Brits in Noordwes dood nadat die polisie op oproeriges losgebrand het.

Die 36-jarige Enock Seimela het Sondagnag aan sy wonde beswyk.

Die polisie en oproermakers het verlede week gebots nadat inwoners die strate … Lees verder

Oproermakers waarsku Kapenaars om winkels Vrydag te sluit

ctloot‘n Groep oproeriges wat verlede maand op ‘n gewelddadige plundertog in die Kaapstadse middestad gegaan het, het sake-ondernemings gewaarsku om Vrydag hul deure te sluit.

Nóg ‘n opmars word vir Vrydag beplan en sowat 50 000 inwoners word verwag, berig … Lees verder