Ná die herrie wat in 2012 rondom die ANC en SAKP se “tweede, Leninistiese revolusie” en die “tweede oorgang” losgebars het, het die ANC-minister van sport, Fikile Mblalula, gister op Twitter bevestig dat sy party tot so ‘n tweede omwenteling … Lees verder
Etiket: opposisiepartye
Opposisiepartye verwelkom ad hoc-komitee oor Nkandla
Die Speaker van die parlement het aangekondig dat ‘n ad hoc-komitee ingestel sal word om te handel met die verslag van die Openbare Beskermer oor Nkandla.
Die veelparty- ad hoc-komitee van 12 lede sal president Jacob Zuma se reaksie op … Lees verder