Zim stel nuwe verbod op betogings in

Die Zimbabwiese polisie het ’n nuwe verbod op betogings in die hoofstad, Harare, ingestel, het die staatsmedia berig.

Die aankondiging is gedoen net ure nadat ’n koalisie van opposisiepartye aangekondig het dat hulle Saterdag massabetogings landwyd sal hou, het AFP … Lees verder

Zambiese polisie vat opposisie-betogers vas

Zambiese polisie het 133 mense in hegtenis geneem wat betoog het teen die herverkiesing van pres. Edgar Lungu nadat sy hoofopponent, Hakainde Hichilema (foto bo), gesê het daar met die verkiesingsuitslae gekonkel is.

Reuters berig dat Lungu Maandag ‘n naelskraapse … Lees verder

Inwoners vlug na skermutselinge in Brazzaville

Kongolese inwoners van die suidelike distrikte van Brazzaville skuil by ’n kerk nadat hulle Maandag van intensiewe skermutselinge tussen veiligheidsmagte en opposisie-voorstanders in die suide van die hoofstad van die Republiek van die Kongo gevlug het.

Gevegte woed nog in … Lees verder

Nigeriese opposisie-korrupsie oopgevlek

Die waarnemende hoof van Nigerië se hoofopposisieparty, is van korrupsie aangekla het AFP berig.

Hy was die man aan die hoof van oudpresident Goodluck Jonathan se mislukte veldtog om as president herverkies te word.

Haliru Mohammed Bello en sy seun, … Lees verder

Turkse regering slaan toe op opposisie-media

Turkse polisie moes ondersteuners en werknemers van die Bugun-koerant en die Kanalturk-televisiestasie tydens ’n betoging in Istanboel uiteenjaag.

Die betoging is teen die regering se ingryping in die media gemik.

Onlustepolisie wat traangas en waterkanonne ingespan het, het Woensdag die … Lees verder

DRK se hoofopposisie-party stap uit onderhandelinge

Die hoofopposisieparty in die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) sê onderhandelinge met pres. Joseph Kabila vóór verkiesings, het ’n dooie punt bereik.

Kabila, wat sedert 2001 die staatshoof is, is grondwetlik nie toegelaat om in volgende jaar se verkiesings te … Lees verder

DA mobiliseer op grond van ras

Mmusi Maimane, Helen Zille se opvolger en gunsteling, het die leierskapsstryd by die DA se verkiesingskonferensie in Port Elizabeth met ‘n oorweldigende meerderheid gewen wat daarop dui dat Zille steeds die party agter die skerms sal beheer.

Die 34-jarige Maimane … Lees verder

Parlementêre orde ver van herstel

Gesprekke tussen adjunkpresident Cyril Ramaphosa en opposisiepartye het Maandag op ‘n dooiepunt uitgeloop.

“Die opposisiepartye wou vandag weet of daar ‘n manier is wat ons vir hulle ʼn verduideliking kan sê,” het Ramaphosa ná die vergadering aan verslaggewers gesê. “Ons … Lees verder

Frelimo van stemknoeiery beskuldig

Mosambiekers van opposisiepartye is ontevrede oor die uitslag nadat hulle Woensdag gestem in verkiesings vir ‘n nuwe president en wetgewende vergadering.

Die regerende Frelimo-party en ver­skeie ander opposisiepartye het deelgeneem.

Die voordeel wat Frelimo geniet, was sigbaar in die hoofstad … Lees verder