Vrystaat laks om polisiemisdrywe aan te meld

Waar polisiebeamptes in die Vrystaat betrap dat hulle oortree, is hulle laks om sulke sake aan te meld.

Volgens die jongste statistieke word oortedings waarby polisiebeamptes betrokke is nie graag ondersoek nie.

In vergelyking met ander provinsies, word die meeste … Lees verder

Verslag beveel aan dat McBride geskors word

Die minister van polisie, Nathi Nhleko sê ‘n verslag het aanbeveel dat Robert McBride geskors word uit sy amp omdat hy meegewerk het om sewe Zimbabwiërs in 2010 uit die land te sit.

Nhleko het die Parlement se portefeuljekomitee oor … Lees verder

McBride geskors na Valkebaas vrygespreek word

Vogens die polisie het die hoof van die Onafhanklike Polisie-Ondersoekdirektoraat, Robert McBride glo ingemeng met die ondersoek na die hoof van die Valke.

Valkebaas Anwar Dramat is glo na die inmengery vrygespreek. Die minister van polisie, Nathi Nhleko het McBride … Lees verder

Opod se administrasie knars tot stilstand onder McBride

Sedert Opod se uitvoerende direkteur, Robert McBride, se aanstelling, het die direktoraat se administrasie blykbaar tot stiltand gekom.

Die direktoraat ondersoek klagtes van wangedrag van die polisie en gee aanbevelings waaraan die SAPD moet voldoen binne 30 dae.

Wetgewing vereis … Lees verder

Verkragting die nuwe polisiesport

Volgens die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (OPOD) het die aantal klagtes van verkragtings wat deur polisielede gepleeg is in ses maande (April – September 2014 teenoor dieselfde tydperk in 2013) met 25% toegeneem en verkragtings van persone in aanhouding het met … Lees verder

Opod ondersoek skerppuntaksie by Barberton

Die ondersoek deur die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat na die polisie op oproermakers gekiet het in Barberton, is aan die gang.

Die direktoraat sal bewerings ondersoek dat die polisie skerppuntammunisie tydens gewelddadige protesoptrede by die Emjindini-trust gebruik het.

Een persoon is in … Lees verder

McBride kry verdere hupstoot vir Opod-toppos

Die benoeming van Robert McBride as hoof van die polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat is deur die Nasionale Raad van Provinsies se Gekose Komitee oor Veiligheid en Grondwetlike Ontwikkeling die benoeming ondersteun.

Sy welbekende daad was om bomme by die “Why … Lees verder

Opod ondersoek dood van twee na opstand by Brits

ipidDie polisie ondersoek die dood van twee mense na ‘n dooiepunt tussen betogers en die polisie tydens ‘n diensleweringoproer naby Brits.

Noordwespolisie het bevestig dat twee betogers doodgeskiet en twee gewond is tydens die oproer.

Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ( Opod … Lees verder

Swart polisieman wat glo sy dogter verkrag vas

saps5‘n Polisiebeampte van KwaMashu, wat daarvan beskuldig word dat hy een van sy dogters verkrag en die ander een seksueel aangerand het, sal Woensdag in die Ntuzuma-landdroshof om borgtog aansoek doen.

Die polisiebeampte het hom verlede Dinsdag aan die onafhanklike … Lees verder