Poetin reageer op wilde aantygings van opkikkers

Wladimir Poetin van Rusland het gereageer op wilde aantygings teen Russiese sportlui deur die Wêreldagentskap teen opkikkers, Wada.

Hy het gesê daar bestaan geen gronde vir sulke bewerings nie.

“Sodra sulke soort aantygings gemaak word, moet bewyse ook voorsien word. … Lees verder

Goedkoop politiekery ontsier internasionale atletiek

Amerika en Brittanje wil Rusland graag voor volgende jaar uit die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro skors.

Die Wêreldagentskap teen opkikkers (Wada) het Maandag aanbeveel dat Rusland uitgeskop word oor “sistemiese gebreke” in die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) … Lees verder

Polisie in Pretoria slaan toe op onwettige medisyne

onwetmedLyttelton Polisie in Pretoria het ‘n man vasgevat wat vermoedelik onwettig handeldryf met voorgeskrewe medikasie, onder andere steroïedes.

Die Lyttelton polisie het Dinsdagmiddag op ’n verdagte toegeslaan in Pierre van Ryneveld wat vermoedelik onwettig met medikasie, meestal steroïedes, handel gedryf … Lees verder