Die Metropolitaanse Operahuis in New York het Saterdag sy uitvoering van Rossini se Guillaume Tell inderhaas afgestel nadat ‘n man glo sy mentor se as in die orkesput gestrooi het.
Daar is eers gemeen dat dit ‘n terreuraanval kon wees.… Lees verder

Die boek deur Ferial Haffajee wat vandeesweek met fanfare vrygestel is, What if there were no whites in South Africa? het ‘n soort taboe verbreek in die sin dat dit ons noop om Suid-Afrika suiwer in rasseterme te beskou. So … Lees verder
Die Franse eerste minister, mnr. Manuel Valls, het gister gesê hy vrees al 148 passasiers en bemanningslede is dood nadat die Airbus van die Germanwings-redery op vlug GWI18G in die suide van Frankryk neergestort het.
“Ons weet nog nie wat … Lees verder
Met ‘n breëbandkonneksie, blaai ek deur enige webwerf so maklik en vinnig soos om blaaie van ‘n boek om te slaan.
Die Praagwebwerf laat my breëband egter soos ‘n plaastelefoonlyn lyk.
Nog erger as briewe en kommentare oopgemaak word en … Lees verder