Swart leerlinge beseer polisiebeampte by skool

‘n Polisiebeampte is beseer toe swart leerlinge oproerig geraak het en eiendom beskadig het in Tlakgameng naby Ganyesa Donderdag.

Die polisie in Noordwes het gesê die leerlinge het op ‘n plundertog gegaan van die skool.

Kolonel Sabata Mokgwabone sê die … Lees verder

UV begin dissiplinêre verhore oor amok by kampus

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal na verwagting aantwoorde verskaf oor die dissiplinêre verhore wat glo Vrydag sal begin.

Die verhore hou verband met die voorval vroeër vanjaar waarin verskeie ontevrede kontrakwerkers, studente en ander belanghebbendes ‘n varsitybeker-rugbywedstryd op … Lees verder

Agt UK-belhamels geskors oor geweld

Agt studente sal Dinsdag in die hof in Kaapstad op aanklagte van openbare geweld verskyn.

Media24 het voorheen berig dat die oproermakers dalk nie studente is nie.

Dié agt het vermoedelik twee voertuie en kunswerke van twee koshuise aan die … Lees verder

Polisie ontplooi in Johannesburgse gebiede na oproer

Verskeie paaie is Maandag in Ennerdale, Johannesburg gesluit vanweë protesoptrede.

Die polisie moes inderhaas in die gebied ontplooi word nadat rassisme opgevlam het het oor die toewysing van behuising.

Provincial- en James-weg is was vir die grootste deel van die … Lees verder

Spertyd vir oproer in Hong Kong kom nader

Te midde van ’n waarskuwing oor “ernstige gevolge vir openbare veiligheid” deur die Hongkongse regering en ’n naderende spertyd om die betogings te staak, het betogergetalle op straat afgeneem, maar is dit onseker of hulle aan die oproep gehoor gegee … Lees verder