Ethiopian Airlines steek SAL as grootste Afrika-lugdiens verby

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), wat voor die revolusie een van die bes bestuurde lugdienste ter wêreld was, maar tans aanhoudende verliese ly, is verlede jaar deur Ethiopian Airlines as die grootste lugredery in Afrika verbygesteek. Die jongste uitgawe van die … Lees verder

Suid-Afrika se semistaatsinstellings bereik maksimumskuldvlakke

Net soos in die Oekraïne en vele ander lande, was een van die oogmerke van die revolusionêre beweging in Suid-Afrika nog altyd om staatsbates te stroop of, altenatiewelik, om hulle gratis tydens “privatisering” te bekom. Die sakekoerant Business Day berig … Lees verder