‘OB se beheptheid met Nkandla is persoonlik’

Die ANC het die openbare beskermer (OB) Thuli Madonsela se beheptheid met Nkandla veroordeel en gesê sy hanteer dit asof dit ’n persoonlike kwessie is.

Madonsela en Julius Malema van die EFF span tans saam om die Nkandla-molshoop ‘n berg … Lees verder

OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier

Die openbare beskermer (OB) gaan moontlik ‘n verdoemende verslag, Operasie Hlasela, oor die Vrystaatse premier, Ace Magashule, voor die verkiesing bekendstel.

Die verkiesing vind oor vyf weke plaas.

Ondersoeke na projekte waaronder die Vrede-suiwelprojek, die visprojek asook die ondersoek na … Lees verder

OB besoek Nkandla onder wolk van geheimhouding

Die Openbare Beskermer (OB), het pres. Jacob Zuma se Nkandla-kompleks Maandag besoek.

Dit vorm deel van haar ondersoek na staatsbesteding wat tot R206 miljoen aan verbeterings aan Nkandla beloop.

Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, en van haar senior amptenare het

Lees verder