Jeugliga sê Madonsela is ‘n CIA-agent

Die uitgaande Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, is ‘n “assistent van wit monopolie-kapitaal” en ‘n CIA-agent, volgens die ANC-jeugliga.

“Mev Thuli Madonsela is ‘n CIA-agent,” het die Ligapresident, Collin Maine, gesê.

Die Liga sê omdat Madonsela nie kommentaar gelewer het oor … Lees verder

OB-aanstelling: DA-potte wat ketels verwyt

Die Nasionale Vergadering sal vandag besluit of hulle die aanbeveling aanvaar om die gewese ontleder van die Staatsveiligheidagentskap, Busisiwe Mkhwebane, as die nuwe Openbare Beskermer aan te stel.

Die verslag van die ad hoc-komitee oor die OB sal vandag aan … Lees verder

EFF se eis dat OB-onderhoude gestaak word verwerp

Die EFF eis dat die onderhoude vir die pos van Openbare Beskermer gestaak word en dat die proses om kandidate op die kortlys te plaas weer moet begin.

Die hoofsweep van die EFF, Floyd Shivambu, sê daar moet onderhoude met … Lees verder

Kortlys vir nuwe Openbare Beskermer bekend

Parlementslede het ‘n lys van 14 kandidate genomineer vir die kortlys waaruit Suid-Afrika se nuwe Openbare Beskermer gekies moet word.

Mense wat die lys gehaal het, is die Adjunk- Openbare Beskermer, Kevin Malunga, die Wes-Kaapse Regte, Siraj Desai, en die … Lees verder

Suid-Afrikaners min gepla oor Nkandla

Minder as die helfte Suid-Afrikaanse volwassenes meen Nkandla is ‘n las op belastingbetalers, ten spyte van ‘n ongekende media-aanslag om hulle van die teendeel te oortuig.

In Oktober verlede jaar het Ipsos dié peiling gehou waarin 3617 mense geraadpleeg is … Lees verder

OB se personeel sluk begroting in

Die Openbare Beskermer Thuli Madonsela moes ‘n hele paar van haar kantore sluit weens ernstige finansiële probleme.

Die eerste kantoor wat permanent sal sluit is die Siyabuswa-streekkantoor in Mpumalanga, en ander sal volg.

Madonsela het haarself ongewild gemaak deur president … Lees verder

EFF en Madonsela se samewerking gekritiseer

Die EFF het hul samewerking met die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, verdedig nadat Madonsela as ‘n derde party tot hulle Grondwethofsaak toegetree het.

Die regerende party het vroeër sy kommer uitgespreek omdat Madonsela haar by die EFF skaar in die … Lees verder

BFLF-lede bestorm Madonsela se kantoor oor ‘gesteelde miljarde’

‘n Groep onder leiding van ‘n voormalige EFF-lid, wat bekendstaan as “Black First Land First” eis dat die Openbare Beskermer ‘n ondersoek bespoedig oor 26 miljard rand wat voor 1994 na bewering by die Reserwebank gesteel is.

Die groep het … Lees verder

Prasa ‘stel teleur’ sê OB

Die openbare beskermer sê die voormalige hoof uitvoerende beampte van Prasa se onlangse optrede en uitsprake oor haar verslag het haar verras en teleurgestel.

Thuli Madonsela het haar verslag oor die spooragentskap vroeër vandeesweek vrygestel waarin Lucky Montana keer op … Lees verder

OB se mediakonferensie maak opslae

Die Openbare Beskermer hou vol dat daar geen regsgronde is vir die minister van Polisie se verslag oor veiligheidsopgraderings aan president Jacob Zuma se private woning nie.

Thuli Madonsela het by ‘n mediakonferensie gesê sy rig haar tot die parlement … Lees verder

Staatsveiligheid wil amptenare wat vir CIA werk uitsnuffel

Die departement van Staatsveiligheid sê bewerings wat op sosiale media gemaak word dat sekere openbare ampsdraers vir die Amerikaanse spioenasiediens, die CIA, werk, sal ondersoek word.

Daar word beweer dat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela en sekere opposisieleiers by spioenasie … Lees verder

Energie-oorlog in parlement raak warm

Die DA sê die minister van energie, Tina Joematt-Petterson het die parlement mislei en moet geskors word hangende ‘n ondersoek.

Die DA se Lance Greyling sê Joematt-Petterson het verlede week ontken dat sy betrokke was by die aanstelling van die … Lees verder