Heksejag teen Wouter Basson kos belastingbetaler miljoene

Die raad op gesondheidberoepe sal voortgaan met sy heksejag teen die biologiese oorlogvoeringskenner, Wouter Basson, ten spyte daarvan dat dit die belastingbetaler al R15 miljoen uit die sak gejaag het.

Basson poog tans om die voorsitter van die Tugkomitee, Professor … Lees verder

Anti-wit gees by US, UK en Wits vier hoogty

Open Stellenbosch het teruggekrabbel nadat hul histeriese veroordeling van twee wit vrouestudente wat hulself pers geverf het, te veel kritiek uitgelok het.

Die getalarm organisasie probeer rassepolarisasie aanmoedig deur anti-wit uitsprake en word in hul bedenklike ywer ten volle deur … Lees verder

Eksamens onder polisiebewaking by Maties terwyl brandstigting voortduur

Te midde van voorslepende geweldpleging en intimidasie op die kampus van die Universiteit van Stellenbosch, het die universiteit brandstigting soos gister voorgekom het, veroordeel. Onlusmakers het met die polisie gebots toe voorwerpe aan die brand gesteek is, onder andere ‘n … Lees verder

Rektor gebruik Open Stellenbosch om Afrikaans te wil afskaf

Engels sal Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch vervang as kommunikasie- en administrasietaal. Dié verwikkeling is Donderdag op ’n spesiale senaatsvergadering bekend gemaak.

Koshuise sal ook voortaan slegs Engels by huisvergaderings en amptelike geleenthede mag gebruik as die voorstelle aanvaar … Lees verder

Open Stellenbosch eis dat US-raad ontbind

Lede van die drukgroep Open Stellenbosch eis dat die raad van die Universiteit Stellenbosch ontbind word.

Die groep het opgeruk na ‘n lokaal waar ‘n raadsvergadering gehou word.

Hulle beweer die raad “belemmer transformasie” omdat die bestuur nie wil toegee … Lees verder

Geweld op Stellenbosch na rektor se patetiese optrede

Die bestuur van die Stellenbosch Universiteit wil glo Open Stellenbosch – ‘n paar verdwaalde anti-Afrikaanse belhamels – raadpleeg oor “transformasie” te midde van aanvalle op wit studente.

Die rektor en vise-kansellier, Wim de Villiers het Maandag voor die parlementêre portefeuljekomitee … Lees verder

Georkestreerde veldtog teen Afrikaans by US kry momentum

‘n Wit student aan die Universiteit Stellenbosch is uit sy koshuis geskors te midde van ‘n fel aanslag teen Afrikaans wat by die instelling woed.

Die groep Open Stellenbosch het die universiteit se gebruik van Afrikaans betreur as ‘n medium … Lees verder

Afrikaans veroorsaak ‘asemnood’ by swart US-studente

Sowat 30 studente, waaronder ook wittes, het Maandagoggend ‘n derdejaarslesing in politieke wetenskap by die Universiteit van Stellenbosch ontwrig toe ’n dosent na Afrikaans oorgeskakel het.

Een van die swart studente het opgespring en gesê hy “kan nie asemhaal nie”. … Lees verder

Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch (Deel 1): ‘n Stryd tussen Boer en Bantoe?

My opskrif is na aanleiding van die titel van Christiaan de Wet se boek, Die stryd tussen Boer en Brit (1902). Nelson Mandela het beweer dat sy ANC-kamerade “almal” De Wet se boek gelees het, met die oog op die … Lees verder

Universiteit Stellenbosch: Oplaas ‘n werklik sinvolle brief

Iemand het uiteindelik daarin geslaag om ‘n werklik sinvolle brief oor die toestand aan die Universiteit Stellenbosch (US) in Die Burger (25 deser, p 8) gepubliseer te kry. Taalrealis van Stellenbosch skryf soos volg – ek haal die brief in … Lees verder