General Motors besluit binne twee weke oor Europese aanlegte

Nick Reilly, GMGeneral Motors Korporasie het gister gesê dat hy beplan om binne twee weke ‘n besluit oor die toekoms van sy Europese motorvervaardingsaanlegte te neem.

Nick Reilly, die hoof van General Motors se Adam Opel GmbH- en Vauxhaull-afdelings, het aan verslaggewers … Lees verder

Padtoets! Chevrolet Cruze bied weelde én waarde

Ons motorredakteur, André Olivier, het ‘n paar dae met ‘n Chevrolet Cruze wat deur GM Suid-Afrika aan PRAAG geleen is, deurgebring. Hier is sy indrukke.

Ná al die drama wat die afgelope 12 maande reg oor die wêreld in verskeie … Lees verder