Ope brief van Oom Paul aan Afrikaners

Geagte volksgenote,

Jare lank al lê ek hier in my graf in die Heldeakker te Pretoria en hou u doen en late met liefde, belangstelling en sorg dop. Deesdae met toenemende sorg, moet ek sê. Daarom het ek dit goedgedink … Lees verder

Dan Roodt se volkstaat-idee: ‘n ope brief

Ilse SalzwedelEk het my nog nooit verwerdig om op Dan se skrywes te reageer nie, maar gister se Volkstaat-een vat die koek! In kort: hy is ‘n voorstander van die idee dat ‘n Afrikaner-volkstaat gestig word. En hier is hoe sy … Lees verder