Tunisiër vermoor bejaarde Oostenrykers ‘uit die haat vir die Vryheidsparty’

Na die wrede moord op ‘n bejaarde egpaar vroegoggend in Linz, Oostenryk, is die motief vir die misdaad nou opgelos: Die verdagte – ‘n 54-jarige Moslem uit Tunisië – het die bloedbad uit haat vir die FPÖ [Freiheitliche Partei Österreichs … Lees verder

Oostenrykse FPÖ teken samewerkingsooreenkoms met Poetin

Die Oostenrykse FPÖ het ‘n samewerkingsooreenkoms met president Vladimir Poetin onderteken tydens ‘n Moskou besoek aan die Verenigde Rusland party.

Dit is bevestig deur die Frankfurtse voorsitter van die FPÖ, Detlef Wimmer. Die verdrag is onderteken in die teenwoordigheid van … Lees verder

Oostenrykse verkiesing ontaard in getier oor honde

Oostenryk se berugste boorling, Adolf Hitler, se naam word selde in sy geboorteland genoem. Dit het dus as ‘n skok vir vele gekom toe ‘n presidentskandidaat, Alexander van der Bellen, tydens ‘n onlangse TV-debat na ‘n lêer gereik en twee … Lees verder

Hitler-huis gaan platgestoot word

Adolf Hitler, berugte Duitse Nazi-leier, se geboortehuis in Oostenryk gaan vernietig word.

Dié besluit is geneem om te voorkom dat dit ‘n neoNazi-monument word.

Die Minister van Binnelandse Sake, Wolfgang Sobotka, sê ‘n nuwe gebou sal ‘n liefdadigheidsorganisasie huisves.

Sabotka … Lees verder

Brittanje en Duitsland vra einde van NAVO-uitbreiding, dialoog met Rusland

Washington moes uiters verlig gewees het toe sy moslemvennoot en ‘n kritiese komponent in die NAVO-sekuriteitsopset, Turkye, daarin geslaag het om die staatsgreep verlede week af te weer.

Die VSA sou deur Amerikaanse wetgewing noodgedwonge sy militêre magte uit Turkye … Lees verder

Oostenryk se regses verloor na skietery verlinkses red

Oostenryk het byna die eerste Europese Unie-lidland geword wat ‘n ver-regse staatshoof verkies het, maar ‘n skietery het dit verhoed.

Voorlopige uitslae láát Sondag het Norbert Hofer van die Vryheidsparty (FPO) ‘n voorsprong van 3,8 persentasiepunte gegee.

Maar drie mense … Lees verder

Skok na Oostenrykse kanselier bedank

Oostenryk se kanselier het bedank weens die migrantekrisis wat sy land teister.

Werner Faymann (56) het Maandag uit sy pos getree te midde van ‘n opstand in sy Sosiaal-Demokratiese Party omdat hulle deur die Vryheidsparty geklop is in die eerste … Lees verder

‘Verregse’ party in Oostenryk blink uit

Die anti-immigrasie Vryheidsparty, oftewel die Freiheitliche Partei Österreichs (FPÖ) het behoorlik stof in die oë van hul teenstanders geskop in die eerste ronde van die presidensiële verkiesing in Oostenryk.

Lees verder

Oostenrijkse burgemeester: wijs alle mannelijke migranten af

Siegfried Nazl, de burgemeester van de Oostenrijkse stad Graz, heeft een opmerkelijke oplossing voor de migratiecrisis in het land. Om de toestroom van asielzoekers te verminderen wil hij in het vervolg alleen nog vrouwen en kinderen toelaten.

Dat zegt Nazl … Lees verder

Migrante-krisis aanstons in Luxemburg bespreek

Die migrante-krisis in Europa sal op 14 September in Luxemburg bespreek word.

Ongunstige publisiteit oor die dodetal van omwettige aankomelinge wat reeds in hul tog oor land en op see omgekom het, noop EU-lidlande om te reageer.

Minstens 2 500 … Lees verder

Duisende stroom na Oostenryk, Duitsland met #refugeeconvoy

‘n Konvooi van sowat 140 motors wat hoofsaaklik deur Duitse en Oostenrykse aktiviste bestuur word, help om vreemdelinge na Duitsland en Oostenryk te vervoer.

Die konvooi het Hongarye binnegegaan om “vlugtelinge” op te laai om hulle te help om in … Lees verder

Vragmotor vol ontbindende lyke verhoog migrante-krisis

Die ondraaglike stank van ontbindende lyke van 71 onwettige immigrante in ’n verlate vragmotor in Oostenryk het gelei tot die inhegtenisname van vyf mense.

Die lyke was die van 59 mans, agt vroue en vier kinders wat in die vrag­ruim … Lees verder

Oostenrykse hof stuur Tsjetsjniër tronk toe

’n Oostenrykse hof het ’n Tsjetsjniese burger tronkstraf van vyf jaar opgelê op klagte van terrorisme nadat hy in 2013 na Sirië gereis het.

Dit word as een van die strafste vonnisse beskou in ’n reeks van vonnisopleggings in sake … Lees verder

Duitse popster wil Namibiese renosters red

‘n Derde witrenoster is op die wildsplaas Okamahoro wes van Okahandja in Namibië gestroop, het die Republikein berig.

Volgens die polisie van die Otjozondjupastreek is die renoster met 10 geweerskote neergevel. In Mei is ook twee witrenosters op dié plaas … Lees verder