Treine, N2 deur oproeriges ontwrig

Metrorail gaan vanoggend voort met ‘n afgeskaalde treindiens aan die Oosrand nadat treindienste in Springs, Nigel en Daveyton vroeër opgeskort is weens intimidasie en vandalisme.

Dit volg te midde van toenemende voorvalle waar pendelaars treindrywers en wagte intimideer.

Treinwaens is … Lees verder

Inwoners pleeg halsnoermoorde in Etwatwa

‘n Vierde swart seun is wreed aangeval in Etwatwa op Johannesburg se Oos-Rand, waar drie tienerseuns hierdie week dood is in sogenaamde bendegeweld.

News24 is meegedeel dat die seun, ongeveer 17, aan die brand gesteek is Donderdagmiddag in Etwatwa Uitbreiding … Lees verder

Polisiebeamptes wat Masbieker sleep skuldig aan moord

Die vonnisoplegging van agt voormalige polisiebeamptes wat skuldig bevind is in verband met die moord op die Mosambiekse taxi-bestuurder Mido Macia, is tot 22 September uitgestel.

Al agt is Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind, het RSG berig. … Lees verder

Waar die Afrikaners woon

{jathumbnail off}

Met die hernude belangstelling in die konsep van selfbeskikking wat uiteindelik op ‘n volkstaat sal uitloop, het ek kaarte gaan haal by Statistiek Suid-Afrika se webwerf. Hierdie kaarte toon aan welke bevolkingsgroep die meerderheid in ‘n bepaalde provinsie … Lees verder