Dertien gedood in motorbomaanval

In die aanloop tot die presidentsverkiesing in Somalië dié maand, is die militante Islamitiese groep, al-Sjabaab, besig om sy aanvalle te verskerp, het Reuters berig.

Militante het Sondag twee motorbomme buite ‘n polisiebasis in Somalië se hoofstad, Mogadishu laat ontplof … Lees verder

Brittanje bly in Afrika na Brexit sê nuwe minister

Tobias Ellwood is pas aangestel as die nuwe minister belas met Afrika in die Verenigde Koninkryk se kantoor vir buitelandse en statebondsaan­geleenthede.

Ná sy aanstelling het Ellwood gesê Brittanje se werk in Afrika is nie afgehandel nie, en Brexit sal … Lees verder

Leiers van Oos-Afrika byeen om Suid-Soedan te bespreek

Leiers van Oos-Afrika sal vandag in Nairobi, Kenia byeenkom om die dreigende burgeroorlog en voortslepende geweld in Suid-Soedan te bespreek.

Dié vergadering volg na Donderdag se samesprekings tussen die president van Kenia, Uhuru Kenyatta, die Ethiopiese premier Hailemariam Desaleg asook … Lees verder