Bergpasse sluit, plakkershutte oorstroom, beurtkrag aangepas

Sneeu en ysige windtoestande kom sedert Dinsdagaand voor oor die grootste dele van die hoogliggende gebiede in die Oos-Kaap en omliggende gebiede.

‘n Woordvoerder sê sneeu is ook in Lesotho en die Oos-Vrystaat aangemeld. Verskeie bergpasse moes gesluit word.

Nat … Lees verder

Vaalrivier stoot gevaarlik oor sy oewer

vaaldamDie departement van waterwese het gemeenskappe wat aan die oewer van die Vaalrivier woon, of wat bote daar vasmeer, gewaarsku om bedag te wees op moontlike oorstromings, het RSG berig.

Die rivier oorstroom byna sy walle. ‘n Taakspan van die … Lees verder

Moddereiland onder water

modderHonderde mense in die suide van Engeland moes hulle huise verlaat nadat die Teems-rivier sy walle oorstroom en talle huise en sake-ondernemings onder die vloedwater deurgeloop het.

Weervoorspellers waarsku dat die rivier gaan bly styg, met nog swaar reën wat … Lees verder

Kaap van storms

kaapstormsTwee kouefronte beweeg in die rigting van die Kaap en sal na verwagting swaar reën, koue, oorstromings, sneeu, stormsterk winde en onstuimige seetoestande veroorsaak.

‘n Weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, het gesê die eerste front sou die Moederstad Dinsdag getref … Lees verder