Russe roep skaakmat in Sirië

Die Neocons bevind hulself in ‘n doodloopstraat na die ineenstorting van die Kerry-Lawrof-ooreenkoms om ‘n skietstilstand in Sirië uit te roep.

Die Siriese weermag het die djihadis in die ooste van Aleppo vasgekeer, en die werklikheid van verdoemende nederlaag in … Lees verder

Internasionale Strafhof laat name van sleutelgetuies uitlek

Die Internasionale Strafhof het om verskoning gevra nadat die name van sleutelgetuies tydens die verhoor van die voormalige president van die Ivoorkus, Laurent Gbagbo, uitgelek het.

Die beskerming van getuies een van die belangrikste beloftes van die Internasionale Strafhof. In … Lees verder

Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly

Volgens Dokters Sonder Grense (MSF) is die meeste van die infrastruktuur in Jemen so beskadig na herhaaldelike lugaanvalle, dat dit tot ‘n volskaalse humanitêre krisis gelei het.

Druk is besig om toe te neem teen die Saoedi-koalisie, met menseregte-organisasies wat … Lees verder

Studenteraadvoorsitter boet vir sy Hitler-opmerkings

Die voorsitter van Wits se studenteraad Mcebo Dlamini, wat aspekte van Hitler bewonder, is summier uit sy amp verwyder.

Die verskoning wat gebruik is om Dlamini die swye op te lê is glo ‘n hangende appèl teen sy skorsing rakende … Lees verder

Valke ondersoek Libiese bates

Die Sunday Independent berig Amerikaanse dollars ter waarde van sowat R2 triljoen wat aan Libië behoort, word in sewe swaar bewaarde pakhuise en bunkers in geheime gebiede in Pretoria en Johannesburg gestoor. Dit sluit die etlike miljarde rande wat wettiglik … Lees verder

Vermeende oorlogsmisdadiger kelder glo SA-satelliet

Die DA gaan die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting inspan om die regering te kry om parlementêre verslae oor Suid-Afrika en Rusland se samewerking met ‘n satelliet vry te stel.

DA-LP David Maynier, wat probeer om inligting oor … Lees verder

VN sal oorlogsmisdade in Gasa ondersoek

Die VN het drie kenners aangestel op ‘n internasionale kommissie van ondersoek na moontlike menseregteskendings en oorlogsmisdade in Gasa.

Dié stap volg nadat Israel van oorlogsmisdade teen die Palestyne beskuldig is. Die kommissie sal egter vergrype van albei kante ondersoek.… Lees verder

Israel, Hamas kondig nuwe skietstilstand aan

Met die internasionale klimaat wat al swaarder op Israel en die VSA weeg weens hul voortgesette aanvalle in die besette Gasa-gebied, het die twee strydende partye ingestem tot ‘n “humanitêre” skietstilstand.

Israel en die VSA wou egter nie aan dieselfde … Lees verder

Israel een van vier ongewildste lande ter wêreld

Israel en Hamas het ingestem tot ‘n 12 uur lange humanitêre skietstilstand, nadat Israel onder geweldige internasionale druk gekom het.

Israel het voorheen die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry se versoek om ‘n skietstilstand verwerp, maar moes bes … Lees verder

Dood van vier kinders lei tot skietstilstand in Gasa

Israel en Hamas het ‘n skietstilstand van vyf uur aangekondig nadat vier kinders op ‘n strand in ‘n Israelse lugaanval dood is, het eNCA Donderdag berig.

Die VN het dié versoek gerig in ‘n poging om ‘n langtermyn oplossing vir … Lees verder

Charles Taylor ontken skuld

Oudpresident Charles Taylor van Liberië, die eerste Afrikaleier wat in verband met oorlogsmisdade verhoor word, het gister in sy eie verdediging getuig en gesê die saak teen hom wemel van verkeerde inligting en leuens.

Taylor, 61,  staan tereg op 11

Lees verder