In reaksie op Sydney Gregan se brief: Die Afrikanervolk aan die einde van die pad? van 1 September 2019, wil ek vra: Is dit neusie verby vir die Europese afstammelinge aan die suidpunt van die “Donker kontinent”? Afstammelinge van Nederland, … Lees verder
Etiket: oorlewing
Dan Roodt: Kan Afrikaners en Afrikaans dié genadelose aanslag oorleef?
Tale en kulture het deur die eeue uitgesterf. Ons sal nooit weet of daar ‘n groot letterkunde of manjifieke idees in daardie tale bestaan het nie. Selfs Latyn, wat eens op ‘n tyd die taal van die hele Europa was … Lees verder
Die Afrikaner: laaste volk op sy voete
As jy ‘n magsmakelaar in Beijing of Moskou was, by watter volk in Suid-Afrika sou jy toenadering soek en hoekom? Gustav Venter reken ‘n ontleding van die feite dui op net een en hy gee vir Menere Soeng en Iwanof … Lees verder