SA verkies tot Interpol se Uitvoerende Komitee

Suid-Afrika is die eerste Afrika-land wat hierdie week verkies is tot uitvoerende komitee van Interpol, het die Valke Donderdag gesê.

Meer as 190 lande in die Algemene Vergadering van Interpol het gestem dat Suid-Afrika op die Uitvoerende Komitee verteenwoordig word.… Lees verder