Malema ruk op na Bloemfontein

Julius Malema en ‘n groep ontstoke ANC-jeugligalede het Donderdag in Bloemfontein aangekom om prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, oor die Reitz-kwessie te spreek.

Die besoek kom te midde van UV-belangegroepe wat Jansen probeer red. Kovsie … Lees verder