SA, VK bespreek ontwikkelingshulp en visumvereistes

Suid-Afrika en Brittanje het gesprek gevoer oor Britse visum-vereistes.

Die Britse minister van buitelandse sake – William Hague – sê hulle neem kennis van die vordering wat in Suid-Afrika gemaak word en wil hul samewerking vergroot as Suid-Afrika beter beheer … Lees verder

Afrika net so sonnig as korrup

Afrika is net so sonnig as wat dit helaas korrup is. En dit sonder die komplimente van apartheid.

Simon Rozendaal, ‘n Nederlandse korrespondent, het onlangs na Zambië gereis nadat Nederland, Swede en Kanada, asook verskeie hulporganisasies, die ontwikkelingshulp wat hulle … Lees verder