SA se bydrae aan BRICS nie ‘n kopseer sê ekonoom

Suid-Afrika se beloofde bydrae van $10 miljard aan die beplande Nuwe Ontwikkelingsbank oftewel die BRICS-bank, hoef nie onmiddellik die land uit te vloei nie.

Die geld sal slegs gegee word wanneer dit benodig word, volgens die ekonoom Dawie Roodt.

Roodt … Lees verder

Pik Botha se seun vaar uit teen BRICS

Dr Roelof Botha meen BRICS se anti-Amerikaanse ingesteldheid kan Suid-Afrika suur bekom. Botha, Pik Botha se seun, het in ‘n meningstuk in Netwerk24 gesê die Wêreldbank en die Internasionale Monetêre Fonds in onvervangbaar wat “vryemarkbeginsels, private eiendomsreg, vryheid van spraak … Lees verder

Oproer oor waterplan by Brits

Die burgemeesterskomitee van die Madibeng-munisipaliteit in die Noordwesprovinsie sukkel om die situasie in Majakaneng onder beheer te kry nadat inwoners – hoofsaaklik jong swart mans – met die polisie slaags geraak het oor water.
 
Vroeër dié week het die komitee … Lees verder

BRICS byeen vir oprigting van ontwikkelingsbank

Die BRICS-leiers sal Dinsdag vergader om stappe te bespreek vir die oprigting van ‘n nuwe ontwikkelingsbank asook ‘n reserwefonds.

BRICS sluit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika in. Leiers vergader in Fortaleza in Brasilië vir die sesde keer om die … Lees verder