Japannese woedend oor kernkrag

Betogers in Tokio, Japan, het plakkate uit protes teen die gebruik van kernkrag opgehou. Die land se regering onderspeel die skade wat die ramp veroorsaak het.

Duisende beswaardes het tydens hul optog ’n beroep op die regering gedoen om kernkrag … Lees verder

Oorgangsproses van Klein na Groot denke

Onlangs is die klein teenoor groot denke bespreek veral met die Afrikaner in gedagte. Maar omdat die Afrikanerstam ontwikkelend van aard is, is die tekortkominge om meer volwasse te word grootliks gebaseer rondom die gedagte van ontwerp.

Voorbeelde hiervan is … Lees verder

Mitsubishi ASX is ‘n verfynde sportnuts

ASX
Die Mitsubishi ASX van voor af

Die Mitsubishi ASX is nie ‘n motor nie, maar word as ‘n “aktiewe sportnutsvoertuig” geklassifiseer. Dit is ontwerp om stelling in te neem teenoor voertuie soos die Nissan Qashqai. Alhoewel die ASX en die … Lees verder

Russel Botman se verwysingsraamwerk

Russel Botman, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), het nou vakansie. Twee van sy blanke viserektore neem in hierdie stil tyd agtereenvolgend in sy plek waar. Hulle kwalifiseer nie daarvoor om permanent die rektor te word nie, want dit … Lees verder