Pa sterf in kamer, gesinslede in hof

Twee swart susters en ‘n broer het Dinsdag op aanklagte van moord, ontvoering en regsverydeling in die Atteridgeville-landdroshof verskyn.

Samuel, Regina en Lillian Malatji het na bewering hul pa, Benedict Malatji (80), en hul kleinneefs, Kentridge Malatji en Thabo Malatji, … Lees verder