Bloemfontein: Polisie waarsku enkel-drawwers

Die polisie in Bloemfontein het ‘n waarskuwing aan drawwers gerig om versigtig te wees as hulle alleen gaan draf.

Dit kom nadat ‘n 20-jarige vrou vermoedelik in die Universitas-omgewing deur twee booswigte aangeval is terwyl sy gedraf het.

Vrystaat polisiewoordvoerder, … Lees verder

Ontvoerde Suid-Afrikaner in Nigerië se lot onbekend

‘n Suid-Afrikaner, twee Australiërs en twee Nigerië is volgens AFP in Akpabyuo, Nigerië ontvoer.

Hulle werk almal vir ‘n Australiese myn- en ingenieursmaatskappy.

Twee van die buitelanders wat in Nigerië ontvoer is, het intussen daarin geslaag om te ontsnap.

‘n … Lees verder

Twee polisielede vas vir roof en ontvoering

Die geloofwaardigheid van die polisie het opnuut onder skoot gekom.

Dit volg na ‘n verslag van die navorsingsmaatskappy Futurefact waarin bevind is dat 76 persent van Suid-Afrikaners van mening is dat baie polisielede self misdadigers is.

Net meer as drieduisend … Lees verder

Klagtes van intimidasie, ontvoering, aanranding teen Thandi Modise

Aanklagte van intimidasie, aanranding en ontvoering is ingedien teen twee mense op die plaas van die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, het RSG berig.

Die uitvoerende direkteur van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging, Marcelle Meredith sê die aanklagte … Lees verder

Dekaan van Stellenbosch ontvoer en aangerand

Prof. Mohammad Karaan (46), dekaan van Agriwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch is voor sy woonhuis gekaap en na die swart woonbuurt, Khayelitsha ontvoer.

Daar is hy deur sy ontvoerders beroof en aangerand.

Die inligting is bekend gemaak deur kapt. Frederick … Lees verder

Krejcir wil weer vir borg probeer

villaradovanDie Tjeggiese voortvlugtige en mafiabaas Radovan Krejcir gaan opnuut probeer om borgtog te bekom.

Hy is voorheen borgtog geweier deur die landdroshof sowel as die Suid-Gautengse hooggeregshof weens die feit dat hy ‘n vlugrisiko inhou.

Hy sal in die Palm … Lees verder

‘Saak teen Krejcir is waterdig’

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa sê intussen hy’s vol selfvertroue dat die saak teen Radovan Krejcir waterdig is.

Hy het tydens ‘n New Age sake-toespraak in Midrand noord van Johannesburg gepraat. Mthethwa sê goeie werksverhoudinge tussen speurders het belowende … Lees verder

Voormalige polisieman ontvoer kind, eis R1,5 miljoen losprys

saps5‘n Voormalige polisiebeampte is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ‘n negejarige seun van Lyttelton Manor in Pretoria.

Die man wat voorheen ‘n konstabel was by Lenasia se Speurtak vir handelsmisdaad, is in Johannesburg in hegtenis geneem … Lees verder

Bebloede lyk van 11-jarige in plakkershut gevind

hutsDie bebloede lyk van ‘n 11-jarige meisie is die afgelope naweek in ‘n plakkershut in Limpopo gevind, het die polisie Dinsdag gesê.

Die meisie se vriendin, wat aan ernstige beserings ly, is ook in die plakkershut gevind.

Kol. Ronel Otto, … Lees verder

Vermiste kind: Twee aangekeer

humantrafficking2Die polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van die vierjarige Shaskia Michaels van Mitchells Plain in die Wes-Kaap.

“Terwyl die soektog na Shaskia voortduur het die polisie Sondag twee mans, onderskeidelik 41 en 21 … Lees verder

Swart kinderverkragter hang hom net voor hofverskyning

suicide_fingerDie polisie het ‘n dossier vir ‘n nadoodse ondersoek geopen nadat ‘n swartman wat daarvan aangekla is dat hy 34 kinders en twee vroue verkrag het, in sy tronksel selfmoord gepleeg het.

Die Mondeor-polisiestasie het ‘n dossier vir ‘n nadoodse … Lees verder

Praat is klaar

Liewe mede-nie-liberale Afrikaner. Min van ons mense besef die uiterste gevaar waarin ons ons tans bevind. Selfs ons kinders se veiligheid is nou radikaal in gedrang. Die ANC-regime het inderdaad ons eie kinders van ons vervreem; hulle het ons geskiedenis … Lees verder