Ontsnapte gevangene steeds soek

Die polisie op Senekal in die Vrystaat soek steeds na ‘n gevangene wat deel was van sewe gevangenes wat Saterdag uit die Senekal-tronk, waar hulle as verhoorafwagtendes aangehou is, ontsnap het.

Ses van die gevangenes is reeds aangekeer nadat hulle … Lees verder

Meksiko se dwelmbaas dreig Trump

Meksiko se prokureur-generaal, Arely Gomez het die einde van ‘n tonnel besoek waardeur die Meksikaanse dwelmbaas Joaquin “El Chapo” Guzman Sondag uit die hoë sekuriteitsgevangenis Altiplano na ‘n huis in Almoloya de Juarez kon ontsnap het.

Dit was Guzman se … Lees verder

Vier misdadigers ontsnap in Johannesburg

gevangeneVier verhoorafwagtende gevangenes het Vrydag onderweg na die Johannesburgse Landdroshof ontsnap, het die polisie Vrydag laat weet.

Kaptein Julia Claassen sê die mans het op pad ontsnap voordat die voertuig die binnehof bereik het.

“Hulle het die rooster en die … Lees verder