Menigitis trek 38 plat in Mosselbaai

‘n Uitbreking van virale meningitis is in Mosselbaai in die Suid-Kaap aangemeld.

Dié soort meningitis word deur ontlasting versprei en die simptome sluit koors, hoofpyne, maagpyn, braking, ‘n stywe nek en diarree in.

Die 38 gevalle tussen 1 Desember 2015 … Lees verder

Die Scheisstika, simbool van universiteitsoproer?

Iets stink by die Universiteit van Missouri.

Na wat berig word het ‘n voorval van vandalisme by Mizzou, soos die Amerikaanse universiteit bekendstaan, gelei tot universiteitswye protes, ‘n boikot deur die instelling se swart voetbalspan, en uiteindelik die summiere bedanking … Lees verder

ANC-binnegeveg eis drie in Phillipi-Oos

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die dood van drie mans in Phillipi-Oos op die Kaapse Vlakte nie.

Geweld het uitgebreek nadat oproer oor ‘n gebrek aan dienste glo buite beheer geraak het en twee gemeenskappe mekaar … Lees verder

Voormalige ANC-raadslid geskiet

Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn voormalige ANC-raadslid, Andile Lili, Woensdagaand geskiet is.

Lili (39) en ses ander persone is in Julie in die Kaapstadse landdroshof vrygespreek op aanklagte dat hulle die … Lees verder